Afsluiting van Maria-maand
Oudtshoorn, 01 Junie 2010:
Op Sondag 30 Mei is die Maria-maand oudergewoonte by St. Niklaas van Flüe Katolieke Kerk met die bid van die Rosekrans en 'n ligprosessie vanaf die kerk na die Maria-grot en terug.