|
Oudtshoorn, 24 April 2010
Launch of the Diocesan Youth Council Mission & Vision

Met die volgende woorde het die Bisdomlike Jeugkapelaan, Vr. Dennis Ongansie C.O., sy Ekselensie, Hoogeerwaarde Biskop Edward R. Adams, tydens die aanvang van die Bisdomlike Jeugbyeenkoms, toegespreek.
"Beste Biskop
Met u toestemming, insette en sëen, het die nuutgestigte Bisdomlike Jeugraad verlede jaar Oktober begin met die proses om ‘n Bisdomlike visie en missie vir die jeug te formuleer. Na ‘n periode van konsultasie is die viesie en missies stelling as volg deur die Jeugraad aanvaar:
Vissie:
“ We seek to develop an integrated youth culture, where young people live all aspects of their Catholic faith, spiritually, liturgically, and morally, in a committed relationship with Jesus Christ and in the Spirit of Ubuntu”.
We were guided by the fruit of our discussions, the needs of Catholic youths in our diocese, and the vision of the SACBC for youth nationally.
Mission:
See with Christ
Judge with Christ
Act with Christ…
Our mission statement is based on the pastoral cycle, which was discussed in detail with the youth at a workshop last July. Bishops own input was instrumental in our choice of mission statement. It provides us with a clear method towards developing our envisioned Catholic youth culture.
Die persoon Van Jesus Christus is dus sentraal in ons jeugbediening. Dit moet vir Jesus, met Jesus en in Jesus gedoen word.
Jeugdiges sal sodoende blootgestel word aan die persoon van Christus soos Hy ervaar word deur die Woord, gebed, die liturgie en leer van die Kerk.
Hierdie lewende en toegewyde verhouding met Jesus moet die basis vorm waaruit enige jeugbediening en uitreiking voortvloei.
Ons stel hierdie visie vandag amptelik aan BIskop voor en vra u om dit te aanvaar in die naam van die plaaslike Kerk. Ons dank u vir u volgehoue ondersteuning en leiding aan ons jeugdiges.
Vele dank ook aan die vorige Jeugkapelaaan, Vdr Brian Williams vir die noodsaaklike werk wat hy verrig het om vir ons ‘n model van Katolieke Jeugbediening te ontwikkel. In die lig van ons nuwe visie en missie is hierdie model, die vyfpuntplan, baie handig vir die praktiese uitvoering daarvan."
|